T-54/55 Sowjettenk

T-54/55

'n T-55 tenk.
Tipe Mediumtenk
Hoofgevegstenk
Oorsprong Sowjetunie
Diensgeskiedenis
In gebruik 1946–tans
Produksiegeskiedenis
Ontwerper Kharkiv Morozov-ontwerpburo (T-54),
OKB-520 (T-54A en verder)
Ontwerp 1945
Vervaardiger KhPZ, UVZ (Sowjetunie),
Bumar-Łabędy (Pole),
ZTS Martin (Tsjeggo-Slowakye)
Vervaardig 1946–81 (Sowjetunie)
1956–79 (Pole)
1957–83 (Tsjeggo-Slowakye)
Aantal gebou 86 000–100 000+ (geskat)
Spesifikasie (T-55)
Massa 36 ton
Lengte 6.45 m
Wydte 3.37 m
Hoogte 2.40 m
Bemanning 4

Primêre
bewapening
D-10T 100 mm tenkkanon
Sekondêre
bewapening
7.62 mm SGMT koaksiale masjiengeweer, (12.7 mm DShK swaar masjiengeweer)
Enjin Model V-55(V-54) V-12 waterverkoelde 38.88 liter diesel
Enjinlewering 581 pk (433 kW)
Krag/massa 14.6 pk/ton
Transmissie Meganiese sinkromaat, 5 vorentoe, 1 trurat
Suspensie Wringstaaf
Grondvryhoogte 0.425 m
Brandstofkapasiteit 580 l intern, 320 l ekstern, 400 l wegdoenbare agterdromme
Snelheid 48 km/h (30 mpu)

Die T-54 en T-55 tenks is 'n reeks bestaande uit hoofgevegstenks (volgens sommige bronne), hoewel nie deur die Sowjet- en Russiese bronne as 'n MBT erken nie, instede geklassifiseer as mediumtenks [1] (die konsep van "hoofgevegstenks" is slegs van toepassing op tenks wat begin het met T-64A, gewapen met 'n 125 mm-tenkkanon) wat ontwerp en gebou was in die Sowjetunie.

  1. http://armor.kiev.ua/Tanks/Modern/T54/manual/

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search